Reviews

Baie dankie Jana Marnewick jy is regtig ‘n stukkie goud werd. Dankie vir al jou moeite & liefde wat jy in jou werk sit. Sal jou defnitief vir enige iemand aanbeveel. – Anel

Thank you from the bottom of our hearts for being at our wedding and capturing the whole thing! You were by far the best service provider we had ever dealt with during our wedding and we really felt special and cared for by you! – Maryann

We are now back to France, we spent an amazing honeymoon in South Africa! Thanks for the photos they are gorgeous! We couldn’t have better photos to symbolize this special journey. – Hélène 

I was fortunate enough to have met this awesome being. wow,what a beautiful soul. had both my fiance and i comfortable from the word go. our engagement shoot was an absolute blast. will definitely recommend Jana to any and everyone. looking forward to the pics – Chanel

Life’s moments are gone too soon – what a joy to have them captured by someone as talented as Jana!- Hanmari

Jana is incredible – as a photographer, her photos are brilliant, natural and expert; and as a person, she is kind, fun , warm and supportive. What a brilliant addition you were to our wedding Jana! Thank you so much – Danni & Tim

Thank you for being the light in our lives when things went upside down. To an amazing photographer! Your work took our breathe away. Loving every single photo! – Michele

Kyk jy het wat dit vat.. jou geduld en vriendelike manier van “werk” is so spesiaal en perfek gewees.. ek kan nie dit genoeg beklemtoon hoe tevrede ons is met dit nie. ek sal jou beslis aan enige iemand aanbeveel. dankie weereens Jana. – Anel

We absolutely love our photo’s!! We are both sitting at dinner smiling from ear to ear. You really have captured our day with the utmost love and care. We love your work and can’t wait to see what is still to come. Thank you for being apart of our journey called life. We look forward to doing more shoots with you !! These photos are truly beautiful!! I love the passion you have for it!! – Lauren & Warren

Wow wow wow! We cannot thank you enough for the spectacular job you did with our wedding photographs – each and every one is more stunning than the next. It was the most special day of our lives and you managed to capture the love, happiness and beauty so well.
We are so lucky and privileged to have had you share each moment with us. It was our pleasure to have been able to work with you and it makes us even happier that you felt like you were part of the family.
Thank you thank you, so very much! – Kevin&Shana

Woorde kan nie beskryf hoe happy ons is oor die foto’s en die die feit dat jy deel van ons spesiale dag was nie! Baie baie dankie vir alles! -Charl&Phia

Ons love die fotos en waardeer jou moeite vreeslik baie en dat jy so vinnig reeds vir ons n hele paar gestuur het. – Elmarie Burnett

Hi Jana! Baie dankie vir al jou moeite met die fotos! Ek hou niks van fotos neem nie maar jy met jou entoesiasme maak jy dit lekker! Ek sal jou aanbeveel vir enige iemand wat ‘n fotograaf soek! – Charl Thiem

Baie baie dankie Jana vir die beautiful kiekies!! Ons het ons tyd saam met jou so baie geniet en sien uit na die res van die fotos. Jy is ongelooflik talentvol en mens kan sien jy leef jou passie uit!! Sal sonder twyfel jou voorstel vir enige iemand wat n fotograaf nodig het om hulle spesiale oomblikke te vang met die mense wat hulle lief het. – Simone Fouche

Jana, WOW! Woorde is min vanoggend! Verskriklik baie dankie vir ons pragtige trou foto’s! Jy’t elke oomblik perfek vasgevang en ons dag ekstra spesiaal gemaak! Dankie vir al jou moeite en entoesiasme met ons! Ons het elke oomblik saam met jou geniet en herleef dit sommer weer as ek na jou foto’s kyk! Ek sal jou beslis vir enige persoon aanbeveel! Jy’s awesome! – Daniel&Lynn

Menu